The Burrough Guest Lodge
Beskrywing
Dié luukse koningingrootte-bed is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer bied 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het 'n privaat ingang en toegang tot veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie standaardkamer beskik oor 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is toegerus met 'n plafonwaaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi. Elke kamer het 'n privaat ingang en toegang tot veilige parkeerplek met afstandbeheerde ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en broodrooster. Die woonstel beskik oor 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe vir ekstra gerief. Dit het ook 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n stort-oor-bad-kombinasie. Geriewe sluit 'n plafonwaaier, 'n TV met DStv, WiFi, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in vir ekstra gerief. Elke kamer het sy eie privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Grey Street, Komani, 5320, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang