The Capital Pearls
Beskrywing
Elke ateljee het 'n oopplan-uitleg en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Buffet-ontbyt
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke ateljee van 38 vierkante meter beskik oor 'n oopplan-leefarea en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n rusbank vir ontspanning. Elke ateljee beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens beskik elke kamer oor lugversorging, gratis WiFi, 'n 55-duim-TV met geselekteerde hotel-DStv-kanale, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke suite maak oop na 'n Juliet-balkon, sodat gaste die seebries kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Buffet-ontbyt
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n oopplan-leefarea. Elke suite het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is, en 'n leefarea met toegang tot 'n balkon met stoepmeubels. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Buffet-ontbyt
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 212 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang