Die Kasteel
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kasteel lê op 'n heuwel in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dis in 'n vallei in die Ceresberge geleë, net een uur se ry vanaf Kaapstad.
Verblyf is in 3 gaste-suites beskikbaar. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer. Egiptiese katoen-beddegoed word voorsien. Die huis is slim ontwerp en spog met groot beskutte veranda's. Die veranda's bied 'n pragtige uitsig oor die tuin met sy reghoekige swembad en 'n panoramiese uitsig oor die Ceresberg op die horison.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Moses Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kasteel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Uitsig Close, off Walter Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang