The Cellars-Hohenort
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
- 'n Kinderoppasdiens kan by ontvangs gereël word.
- Daar is wel bababedjies en beddens vir kinders beskikbaar. Die koste vir 'n bababedjie is gratis; 'n klein fooi word vir 'n ekstra bed gehef.
- Ons voldoen wel aan spesiale dieetvereistes en spesiale versoeke. Stel ons asb. hiervan in kennis voor jy aankoms, sodat ons kan seker maak ons voldoen aan jou behoeftes.
- Klein honde word slegs by die hotel in die villas en sekere Premier-suites toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 100 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 93 Brommersvlei Road, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang