The Cosmopolitan 607
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Regent Road, Unit 607 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cosmopolitan 607 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige woonstelgebou in Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek is.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vir gaste se gerief is daar 'n wasmasjien. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV. Die leefarea maak oop na 'n juliette-balkon. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n omskakelaar en veilige parkeerplek op die perseel. The Cosmopolitan is ideaal geleë naby nuwerwets restaurante, kroeë, winkels, die Seepunt-paviljoen en die Seepunt-promenade. Kaapstad CBD is ongeveer 5 km weg, en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara-Ann Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 103 Regent Road, Unit 607 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Regent Road, Unit 607 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang