The Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Cross Street, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cottage is 'n bekoorlike selfsorggastehuis wat in Nxuba (Cradock) geleë is, en bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf vir gesinne en vriende.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die 1 slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het geriewe in die kamer soos 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teeskinkbord. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die gedeelde oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief. Buite kan gaste 'n gedeelde plonspoel geniet.
The Cottage is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos die Schreiner-huismuseum en Cradock 4 Garden of Remembrance geniet of die omliggende Karoo-landskappe vir voetslaan, bergfietsry en voëlkyk benut.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
CAROZEL Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Cross Street, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Cross Street, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang