Successfully reported

The Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die beste manier om jou vakansie te begin. The Cottage was baie goed ingerig. Ons het niks ontbreek nie. Die eienaars was baie vriendelik. Die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A great stay-over! It was absolutely top-notch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Was great meeting you both, you were awesome guests! We look forward to seeing you again soon!

Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unieke en 'n juweel van 'n plekkie om definitief weer te besoek. Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing en netjiese en skoon akkommodasie. Baie dankie vir jou vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik. Ek en my vrou het heerlik by The Cottage gekuier. Die gasvryheid en omgee is uitstekend. The Cottage is 'n verblyf wat ons oor en oor sal bespreek, en vir ander gaste sal aanbeveel. Die binnekant van The Cottage is uitstekend gemeubileer en daar was niks wat ons kortgekom het nie. Robyn het dit met smaak en karakter versier, en die verwelkoming was ongekend, sy het net soveel moeite en liefde gedoen om dit vir enige gas se verblyf iets te maak wat mens nie sommer sal vergeet nie. Ons sal gou weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflik lekker, voel soos huis. The Cottage bied alles wat jy nodig het vir kort of lang verblyf. Daar is duidelik baie aandag gegee, is baie netjies en goed georganiseer. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wow, fantasties. Wow, wat 'n fantastiese plekkie. Ons en ons hondekinders is vriendelik ontvang deur die eienares en daar was selfs lekkernye vir ons furr babies. Die kothuisie is omhein en die honde kon vrylik rondbeweeg. Die eienares het self haar eie honde binne gehou om dit vir ons maklik te maak as ons wou gaan stap met hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek. Sal dit vir seker aanbeveel. Dit was uit die boonste rakke. Klein juweel. Sal vir seker weer daar oornag. Soveel detail en moeite met alles. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige oornag huisie. Baie lekker gebly. Skoon en netjies, alles op hul plek. Baie detail en met liefde gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstaande verblyf. Rustig, skoon, vriendelike diens en alles wat jy nodig het vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We will be back. We enjoyed our stay. We had a comfortable stay. The cottage had everything we needed - comfortable bed, hot shower, refreshing swimming pool, Netflix and within walking distance of the little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Thank you for your amazing review, Yvonne. We appreciate the positive feedback and we are thrilled that you enjoyed your stay with us at The Cottage! We look forward to welcoming you back anytime!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 4th Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece06e99d30f6e99d0913d5d53945645ff7ec3010b0cd8af315c6bd6f16f21f25cf55c773bb3dc48e0dc088ca98a913aa535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1 4th Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.490318925765 22.532982762152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang