Successfully reported

The Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2025 tot 11 Jan 2026 en 11 Dec 2026 to 09 Jan 2027.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 28 Nov 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2025 tot 11 Jan 2026 en 11 Dec 2026 to 09 Jan 2027.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die kothuis is volledig omhein met 'n heining; daarom aanvaar ons troeteldiere slegs indien vooraf gereël.

Troeteldiere moet asseblief te alle tye agter die kothuis se heining bly, en hulle mag ongelukkig nie alleen op die perseel gelaat word nie.

Let asseblief daarop dat 'n bykomende koste per troeteldier van toepassing is vir die duur van u verblyf. Dit is direk aan ons betaalbaar via EFT 24 uur voor aankoms.

Ons hef nie 'n breekskadedeposito nie; voor vertrek sal die gasheer en gas egter saam 'n deurloop doen. Enige breekskade of skade is deur die gas direk aan die gasheer betaalbaar.

Besprekings gemaak vir die volgende jaar. Let asseblief daarop dat tariewe elke jaar met 10% sal styg. Hierdie verhoging word nie getoon wanneer besprekings vir die volgende jaar gemaak word nie.

Enige verhogings is deur die gas aan die gasheer betaalbaar. Ons sal in kontak wees indien dit gebeur.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 4th Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece06e99d30f6e99d0913d5d53945645ff7ec3010b0cd8af315c6bd6f16f21f25cf55c773bb3dc48e0dc088ca98a913aa535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1 4th Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.490318925765 22.532982762152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang