The Crooked Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Crooked Nest is 'n eenvoudig opstal tussen die berge in die hartjie van die Tipperary Natuurbewarea, 20 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Rustieke verblyf word in 'n houtwoonstel gebied en het 'n koninggrootte-bed en 'n leesarea in die hoofkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is ook 'n stapelbed in die sitarea.
Daar is 2 groot gesinshonde op die perseel. Zena is lief vir kinders en Luna is baie beskermend teenoor ons gaste. Midnight is 'n nuuskierige kat wat gaste sal groet.
Die perseel is heeltemal omhein en bied veilige onderdakparkeerplek. Dit is ideaal vir 'n wegbreek vir gesinne en groepe waar die geluide van diere geniet kan word. Die woonstel het 'n omsetter. Bordspeletjies is ook beskikbaar.
Besienswaardighede in die area sluit die Malelane-hek van die Krugerwildtuin in wat 55 km van die eenhede af is, sowel as die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Chimp Eden-reservaat, Sudwala-grotte, Kaapschehoop en Mafunyane Waterpark. Hierdie besienswaardighede is ideaal vir daguitstappies.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
- Gaste dink The Crooked Nest het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk Road Farm 9 Plot 6, Karino, 20 km Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang