The Crystal Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
- Vanaf R2 888 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Crystal Studio is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks wat tussen die koel Atlantiese Oseaan en ikoniese Tafelberg in Kampsbaai geleë is. Die sentrale ligging van die kompleks maak The Crystal 'n gesogte bestemming vir vakansiegangers.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en spog met uitsigte oor die see sowel as die berge. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea is oopplan en bestaan uit die kombuis sowel as 'n sitkamer met lugversorging wat na die privaat patio lei. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die sitkamer het 'n TV en gemaklike sitplek.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad op die terras met asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en is ideaal om af te koel na 'n dag wat jy die stad verken het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 95
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
- Gaste dink The Crystal Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang