Successfully reported
+7

The Danes on Vaal

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Danes on Vaal is in die Noord-Vrystaatse dorp Parys geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe vir gaste se gerief geleë.

Verblyf word aangebied in 2 slaapkamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.

The Danes on Vaal is op die oewer van die wonderlike Vaalrivier geleë en is die ideale bestemming vir visvang, 'n piekniek in die park oorkant die gastehuis, of wandelinge langs die rivier.

Daar is 2 great danes, Frikkie en Katryntjie, wat op die perseel woon, en dis ook die gaste-eenhede se name.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rene V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plekkie met goeie atmosfeer. Heerlike plekkie. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
Mariska B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker oornagplekkie.
Aug 2025
Adiel & Sherri D
Saam met lewensmaat
5.0
Great mini getaway. Great location. Close to the river. Nice for pictures. Two bridges within walking distance. Have someone special? T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Leon S
5.0
Lekker. Baie lekker, sal weer daar oor nag. Sal ook aan beveel vir enige iemand wat reis en moet oorslaap.
Jun 2025
Suzanne M
5.0
Fantasties, netjies, modern, gasvry. Fantastiese plek en perfek geleë naby aan Parys se hoofstraat. Van die oomblik wat ons opgedaag het tot ons gery ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 36 Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Danes on Vaal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430d28e6742fd3c3fc112750507dffe149e71e59501bae95c503021d862e628b3bb1b20b94b8eb991781f4f0be865e59376b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 192 5 1 5 36 Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.895190817516 27.461349070072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang