The Den Apartments
Beskrywing
Elke luukse woonstel het slaapplek vir 4 gaste, 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddens is met katoenperkallinne oorgetrek. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n platskerm-TV en die woonstel het 'n skuifdeur wat na 'n privaat stoep met buitemeubels en braaigeriewe lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kansellasies moet skriftelik geskied.
Geen terugbetalings sal uitgereik word vir gaste wat arriveer maar vertrek voor die einde van hul verblyf nie.
Die balans is betaalbaar 60 dae voor aankoms vir verblyf tussen 15 Desember en 7 Januarie.
Voorlopige besprekings sal vir 'n maksimum van 14 dae gehou word, tensy 'n verlenging versoek en skriftelik goedgekeur word.
Die Den Woonstelle funksioneer as 'n self-inboek-eiendom.
Gaste sal toegangskodes per e-pos en WhatsApp voor aankoms ontvang.
Sleutels word in 'n sluitkas buite die woonstel gebêre.
Inklok is vanaf 14:00.
Uitklok is teen 11:00.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 2 - 4 Dennesig Street, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang