Successfully reported

The Dogstone Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Coillin S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dogstone Cottage is a comfortable place to stay, close to everything and a real. We enjoyed the peace and quiet of Hondeklipbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike kuier, net te kort! Die huis is uiters gerieflik met 'n ongelooflike uitsig op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cottage with lovely atmosphere. Lovely cottage with everything one could possibly need. Our host was helpful and informative. Great atmosphere in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sommer net 'n fantastiese plek vir 'n paar dae se rus! Ongetwyfeld die beste verblyfplek in Hondeklipbaai. Dit is ons gunsteling plek vir verblyf. Mense is gaaf, alles is pynlik netjies, alles werk en die cottage is uitstekend toegerus. Elke keer bly ons 'n bietjie langer. Volgende keer is dit vir 'n week. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige, netjiese verblyf. Fantastiese, netjiese verblyf. Alles wat ons benodig het, was daar en alles van 'n goeie gehalte. Sharon het uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles reg is vir ons. Lekker om TV te kyk na 'n lang vakansie sonder die gerief. WiFi was uitstekend. Veilig en stapafstand van die see en restaurante. Volledige lêer met inligting oor die dorp en besienswaardighede, asook 'n klein biblioteek, is beskikbaar in die huis. Sal definitief weer gebruik as ons die geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ruim en netjies. Die kothuis is baie ruim en bied genoeg spasie en pakplek vir bagasie. Dit was 'n groot bonus dat ons kon wasgoed was. Vanaf die stoep het mens 'n uitsig oor die see en kon ons die mooi sonsondergange besigtig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Magic of a forgotten town. Absolutely beautiful cottage with views over the ocean that are beyond imagination. The road to the village is awful. I would recommend taking everything you need with you for catering purposes and spending your time chilling, relaxing, and exploring the wrecks along the coastline. Amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yusuf J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fantastic. Fantastic stay, fantastic host. The house was unbelievably beautiful with lovely views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Pragtig, skoon, see uitsig. Die pragtigste plek met die mooiste see uitsig. Alles was perfek. Sal die huisie aanbeveel vir enige iemand. Ons gaan vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Outstanding accommodation with good views. We were blown away - literally and figuratively - by this extremely well-appointed cottage. Everything, and more, is supplied in an intuitively organised space. Lovely views, good walking opportunities and two surprisingly good restaurants within walking distance. Host checked in daily. Given the number of visitors that are hosted, we were most impressed with the upkeep and cleanliness of the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 694 Main Road, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f110f39b3b4c3ebe8cf1f83a78d9b430a746c9a702fbe9d8c6fbc4ad54d7b0336a771b89fe629373798ac9db36a6881858e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 94 5 1 5 694 Main Road Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.316354640958 17.277943014116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang