Successfully reported
+15

The Dunes At Arniston

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Arniston Drive, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Dunes at Arniston is 2 km van die rustige vissersdorpie Arniston in die Overberg af geleë.

Verblyf word gebied in smaakvol versierde Executive Suites. Die suites met lugversorging bied tuin-uitsigte en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, handdoeke, komplimentêre toiletware, 'n kluis, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en rook is streng verbode in alle kamers.

'n Buffet-ontbyt is by die tariewe ingesluit. Alle gaste van die Executive Suites het eksklusiewe toegang tot die privaat kroeg op versoek asook die uitvoerende sitkamer wat spog met 'n kaggel en gemaklike rusbanke.

Die hotel het 'n stoomkamer en 'n seisoenale swembad. Gaste kan die hotel se sitarea of buitestoep geniet wat oor die ongerepte swembad uitkyk.

Die trou-venue op die perseel kan tot 150 sittende gaste akkommodeer en het baie buiteruimte om
akkommodeer die bruidspaar se visie vir hul droomtroue.

Daar is vier doelgeboude, binnenshuise konferensielokale met oorgenoeg veelgebruikte buitelugruimte. Dit is beskikbaar vir kleinsakevergaderings en groot konferensiebyeenkomste vir tot 150 sittende afgevaardigdes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R316, Arniston Drive, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes At Arniston het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 220
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 220
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Arniston Drive, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1d9ee7a5f052a5347042d764d83df34326fdcb6cf31bcc9f08baa5af4161a980a8bb27ca20a1c474c27fe59518942aec63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 R316, Arniston Drive Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.653714352017 20.21718387466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang