The Eco Hut
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R527, Farm Glencoe Portion 48, Hoedspruit Maruleng, 1379, Limpopo
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Eko-hut is 'n knus en kleurvolle eko-huis wat gebou is met bakstene, wynbottels, bande en herwinde materiale. Hierdie eenheid is geleë op die eienaar se wildreservaat, net buite Hoedspruit, Limpopo, omring deur sitrusplase. Hierdie eenheid is die perfekte keuse vir gaste wat op soek is na 'n unieke ervaring.
Hierdie selfsorg-chalet kan tot 4 gaste akkommodeer, geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie, in 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Beide die en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 2 ondertoonbank-yskas, 'n ondertoonbank-vrieskas, 'n groot koelboks, 'n drieplaat-gasstoof, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n kleurvolle mosaïekvloer en het genoeg sitplek. Dit lei na 'n oordekte patio wat gemeubileer is met 'n rusbank, 'n ingeboude braai en 'n eetkamertafel.
Gaste kan 'n houtvuur-warmbad geniet en daar is parkeerplek op die perseel. Die eiendom het vrylopende wildlewe soos sebras, kameelperde, luiperds, hiënas en beeste wat gaste kan besigtig en is ongeveer 12.6 km buite Hoedspruit waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R527, Farm Glencoe Portion 48, Hoedspruit Maruleng, 1379, Limpopo
- Gaste dink The Eco Hut het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R527, Farm Glencoe Portion 48, Hoedspruit Maruleng, 1379, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang