The Farmhouse
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 11 Des 2025.
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Farmhouse is aan die voetheuwels van die Outeniekwabergreeks geleë, naby George Botaniese Tuine met dagstaproetes net 'n stappie verder.
Die plaashuis beskik oor 6 kamers wat geskik is om tot 30 gaste in totaal te akkommodeer. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, WiFi, standaard- of slim-TV's, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Vir die somermaande kan gaste die swembad geniet. Ons spog ook met twee lieflike buitebraaigeriewe en hout kan op die perseel gekoop word, die woonstelle het ook elkeen hul eie losstaande braai). Daar is 'n speletjieskamer wat 'n pooltafel, veerpyltjiebord en vele ander bordspeletjies het. Twee lieflike kaggels in die sitkamer en The African Nights verbeter die atmosfeer van hierdie wonderlike huis.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing die SWD-rugbystadion, perdry, visvang, voëlkyk en tennis. Die George Provinsiale Hospitaal en Medi Clinic privaat hospitaal, Geneva kliniek en plastiese chirurgie kliniek is ook naby geleë
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang