Successfully reported

Doringdraad Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Doringdraad Lodge- whole lodge
Selfsorg
Nala and Zazu
Rates displayed are on a room-only basis.
Mufasa and Simba
Rates displayed are on a self-catering basis.
Rafiki
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and tea- and coffee-making facilities.
Huisreëls

Doringdraad Lodge bied die opsie om die hele lodge te huur vir geleenthede soos verjaarsdae, klein troues, reünies of familiebyeenkomste. Die lodge beskik oor 2 kroegareas, 'n swembad, 'n dek en twee braaiareas. Dit bied gemaklik slaapplek vir 14 gaste, met plek om ekstra beddens in groter kamers by te voeg. Gaste bring dikwels karavane en tente vir groter geleenthede.

Geleentheidsbesprekings vereis voorafgoedkeuring en 'n deposito vanaf R5000. Die geleentheidstarief vir die bespreking van die hele lodge is R4450, met inagneming van huisreëls. Alle geleenthede is selfsorg, met hulp beskikbaar op aanvraag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Broederstoom, Leandra, 2265, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA916b25b5c169b90a1d045526732f9fb45cee8d828bfbcdd84318ef5cb036d49a22fb170f576c46d5d8a4e6c3abd4ade6fe1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Farm Broederstoom Leandra 2265 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.445162711809 28.978541742652
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang