The Farmhouse
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 11 Des 2025.
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Farmhouse is teen die voet van die Outeniekwabergreeks naby die George Botaniese Tuin met voetslaanroetes net 'n hanetreetjie ver.
Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat geskik is vir 30 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, WiFi, standaard of slim-TV's, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gedurende somer kan gaste in die swembad baljaar en daar is ook braaigeriewe met hout wat op die perseel te koop is. Elke eenheid het sy eie draagbare braai. Verder is daar 'n speletjieskamer met onder meer 'n 'n pool-tafel en veerpyltjiebord. Die African Nights-eenheid en die sitarea het lieflike kaggels waarvoor gaste kan ontspan.
Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.
Doendinge in die area sluit die SWD Rugbystadion, perdry, visvang, voëlkyk en tennis in. Die George-provinsiale hospitaal en Medi Clinic-privaat hospitaal, Genève-kliniek en kliniek vir plastiese chirurgie is ook naby geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink The Farmhouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang