Successfully reported

The FarSide Manor B&B

B&B
Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 835
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elk van hierdie kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kamer bied ook 'n heerlike ontbyt, ondervloerse verhitting, elektriese komberse, 'n TV met DStv, 'n filterkoffiestasie. WiFi, daagslikse skoonmaakdienste en 'n eerlikheidskroegie. Gaste het ook toegang tot die knus gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, pooltafel en 'n veerpyltjiebord.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Stilte-ure is vanaf 23:00 tot 07:00.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie omdat dit die tuiste van verskillende honde en katte is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningkamer
Vanaf
Vanaf R 1 835
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elk van hierdie kamers het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kamer bied ook 'n heerlike ontbyt, ondervloerse verhitting, elektriese komberse, 'n TV met DStv, 'n filterkoffiestasie, WiFi, daaglikse skoonmaakdienste en 'n eerlikheidskroegie. Gaste het ook toegang tot die knus gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, pooltafel en 'n veerpyltjiebord.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Stilte-ure is vanaf 23:00 tot 07:00.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie omdat dit die tuiste van verskillende honde en katte is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 835
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currys Post Road, Nottingham Road, Mooi River, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa9114c7b23b40f3ef685d978fa3d68ea53fdc5fef1270bc71ec342843d4e1e55e32803720f9b715f08e27f041891268bf9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 835 per nag, vir 2 mense Currys Post Road Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.310146055359 30.060760186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang