Successfully reported
+17

The Floral Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Siyayi Drive, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Floral Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-gesinskothuis wat in die paradysagtige Mtunzini in die Umlalazi Bewarea in KwaZulu-Natal geleë is. Hier kan gaste ontspan en op die pragtige nabygeleë strande gaan wandel.

Dié kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamer en leefkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n TV met DStv-kanale.

Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling as 'n opsionele ekstra. Gaste kan die swembad en lieflike tuin geniet. Daar is ook veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel beskikbaar.

Mtunzini is 'n voëlkyker se droom en is die tuiste van die skaars witaasvoël. Die kothuis is slegs 5 minute se ry van die strand en strandmeer af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 82 Siyayi Drive, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Floral Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Siyayi Drive, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ODQ5ODI4LWFhZDctNGM3ZS1hZjhlLWJhNGRhNmNmZjc1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 82 Siyayi Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.963974 31.749699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang