Successfully reported
+22

The Foreshore Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 724 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Foreshore Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad se middestad, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Ook beskikbaar in die leefarea is 'n lessenaar wat perfek is om e-posse in te haal, 'n TV met gratis WiFi-geriewe en gemaklike sitplek met asemrowende uitsigte oor die City Bowl.

Die Foreshore beslaan die hoek van Riebeekstraat, tussen Adderley- en Langstraat. Aan die oostekant vind jy 'n treinstasie en die Grand Parade. Dit is naby die V&A Waterfront en Kunstekaap.

Veilige ondergrondse parkeerplek en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 724
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 724
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 724
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca2d989d1e82c297d667d3e5aae14f11908070b753b96f889ef677e186e0e1f248e7442d909a910c3e7bb7e04549b80a9f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 724 per nag (plek vir 2) 2 Riebeek Street Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 11:00 -33.920353155703 18.424282390398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang