The Foreshore Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 724 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Foreshore Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kaapstad se middestad en dit is ideaal vir 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n lessenaar, TV, gratis WiFi, gemaklike sitplek en 'n asemrowende uitsig oor die stad.
Foreshore beslaan die hoek van Riebeekstraat, tussen Adderley- en Langstraat. Aan die oostekant is daar 'n treinstasie en die Grand Parade en dit is naby die V&A Waterfront en Kunstekaap geleë.
Veilige kelderparkeerplek en 'n 24/7-sekuriteitsdiens verseker gemoedsrus tydens verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Riebeek Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang