Successfully reported

The Fort @ Tierkloof Mountain Cottages

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ongelukkig kan kinders onder die ouderdom van 2 nie geakkommodeer word nie.

Neem asseblief kennis dat daar 'n 20 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie, alhoewel voertuie met 'n lae grondvryhoogte kan sukkel. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Tierkloof Mountain Cottages word deur sonkrag aangedryf, en daarom is die stryk van beddegoed nie moontlik nie. Die bestuurders belowe dat die linne 100% skoon en vars sal wees. Indien gaste gestrykte linne wil hê, laat weet asseblief die bestuurders vooraf sodat hulle die nodige reëlings kan tref.

Honde word slegs toegelaat indien vooraf gereël, maar word nie op die meubels of in enige van die swembaddens toegelaat nie. Katte kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Ongelukkig sal geen besprekings vir groter groepe wat van meer as een kothuis gebruik wil maak, aanvaar word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 160
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 160
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 160
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breede River DC, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc8d2e938013740e8c0c7785ed74d0511e01b2b32dd42c6e8ec0f4bf631cd5ddc4bf236b49852c7eff3bea188126a3a477fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 160 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Off the R355 Tierkloof Mountain Cottages 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.118621 19.718589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang