Successfully reported
+15

The Garden Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Hibiscus Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Garden Cottage bied luukse en gerieflike selfsorgverblyf in 'n en suite-eenheid in Durbanville. Die instansie word na vertrek van gaste gesaniteer.

Hierdie kothuis werk met sonkrag en 'n battery-rugsteunstelsel vir tydens beurtkrag.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na'n tuin. Die en suite-badkamer het 'n bad, dubbelwasbak-eenheid, stort, bidet en 'n toilet. 'n Haardroër is beskikbaar en skoon handdoeke word daagliks voorsien. Die stort het 'n handreling. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, eenplaatstoof, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en kookgerei toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met premium DStv-kanale, gratis Netflix en toegang tot vinnige WiFi in. 'n Ruim stoep met stoepmeubels en 'n braai is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is langs die suite agter elektriese hekke beskikbaar.

Die suite is in 'n stil en rustige omgewing wat naby geriewe is. Dis net 'n halfuur vanaf Kaapstad. Die suite is smaakvol versier met kreatiewe Franse dekor en gaste het toegang tot 'n netjiese tuin met meubels, struike en kleurvolle blomme.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Slegs 4x4-toegang
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannetjie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs, baie skoon, netjies en veilige omgewing. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Sal vir almal aanbeveel.
Okt 2025
Karin P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het Kaap toe gereis vir 'n troue. Ons het so lekker gebly by die Garden Cottage en sal definitief weer in die toekoms daar bly. Annemarie se gasvr...
Sien meer
Sep 2025
Christiaan G
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable, superb host. One of the best guesthouses we have stayed at. Our stay was very enjoyable. Annamarie was the perfect host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, verwelkomend, uitstekend. Gasvrou baie vriendelik en verwelkomend. Fasiliteite van topgehalte.
Sep 2025
Jannelie S
5.0
Annemarie se aandag aan detail en kwaliteit is uitstekend! Ek het heerlik in weelde gebly. Annemarie is 'n uitstekende gasvrou. Sy het my laat tuis vo...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 49 Hibiscus Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Hibiscus Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6398a38be61e9c4ba744d1f263c1c3a781bbcec218336d86ef832033b9483d0ca5cb8c88f56dbc51bfe5a36074a1dbf26d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 49 Hibiscus Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820155984572 18.66174343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang