Successfully reported

The Good Earth Villa 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 1 Des 2025.

Pensioenaris-aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 1 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
'n Inwonende egpaar, Amos en Annie, sal daagliks die kamers skoonmaak en die tuin en swembad netjies maak.
Al 3 eenhede is volledig omhein en troeteldiervriendelik.
Opgeleide troeteldiere met goeie maniere is welkom indien daar vooraf gereël word.
Die eienaar woon op die perseel en is tydens jou verblyf vir navrae beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Askop Road, The Crags, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7cc6dc14f1f13b211739e09eb5af40b4a3805356c1448c97f13a35242480081127dcfb039154e1f5864ad6265a92606e31e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 9 Askop Road The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.972410961277 23.471780262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang