The Graaff-Reinet Suites
Beskrywing
Suite 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en toilet. Die sitarea het 2 leerstoele en 'n TV teen die muur. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Stilte ure tussen 22:00 en 07:00. Wees asseblief bedagsaam teenoor alle gaste op die perseel. Hou geraasvlakke tot 'n minimum. Geen musieklaaie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Beetle Room is ideaal vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en enkelbed en die ander met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n privaat ingang, kluis, veilige parkeerplek op die perseel, braaigeriewe en 'n kinderspeelarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Stilte ure tussen 22:00 en 07:00. Wees asseblief bedagsaam teenoor alle gaste op die perseel. Hou geraasvlakke tot 'n minimum. Geen musieklaaie nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 27 Oliver Dippenaar Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang