Successfully reported
+183

The Great Gatsby

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Munro Drive, Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan het. Die perseel is in Houghton, gerieflik naby Killarney, Rosebank en top-privaatskole soos St John's Collage, King Edward VII School, Roedean en Sacred Heart Collage geleë is.

The Great Gatsby is ideaal vir 'n enkel-sakereisiger, 'n paartjie, oornaggaste en gaste wat familie besoek en is naby Johannesburg se middestad en die Sandton-area.

Daar is 'n oopplan-eenheid, 'n vierslaapkamer-eenheid en 4 gastekamers. Elke kamer het Egiptiese katoenlinne en handdoeke en gaste kan gebruik maak van die gratis WiFi.

Die gastehuis het 'n patio in 'n koloniale styl wat toegang bied toet die tuin, 'n lapa met 'n pragtige uitsig, 'n beskutte swembad, 'n tekenkamer en 'n eetkamer met 'n kaggel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

The Great Gatsby het geriewe vir sakegeleenthede en privaat partytjies, asook whiskey-, wyn- en gin-proesessies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jo G
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, lieflike geriewe, gesellig en heerlike ontbyt. Heerlik gebly met goeie diens.
Jul 2025
Isabel C
Saam met vriende
5.0
Die beste belewenis ooit. Klassiek - fantasties.
Jun 2025
Justine Oaes O
5.0
It met all my expectations! Mesmerising accommodation with spectacular staff! The Great Gatsby is an experience. I had a lovely stay wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Wilna P
5.0
Excellent! The recent overnight stay at The Great Gatsby was excellent! The room was impeccably clean and comfortable, and the staff we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Tracy E
Besigheidsreis
4.8
Fabulous. Lovely setting, very comfortable beds and the absolute hostess with the mostest. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Munro Drive, Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink The Great Gatsby het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Munro Drive, Houghton, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cf9dbec2047830878ecea04dac4a23093ef94188e4296ffa8408b4cfeb9c124656e5691a115364b28c530e86fa0ab6739de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 4 Munro Drive Houghton 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.1721 28.05896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang