The Green Fox
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Foxglove Street, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Green Fox is 'n rustige tuinkothuis teen die hange van Paarlberg, omring deur welige groen en granietrotse. Dit is op dieselfde erf as die hoofhuis geleë en deel die agtertuin en swembad, wat aan die Paarl Natuurreservaat grens.
Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is.
Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 60 Foxglove Street, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Foxglove Street, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang