The Green House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldierbeleid:
Daar is geen heining om die kothuis nie maar die plaas het 'n heining.
Troeteldiere word slegs op versoek toegelaat.
Slegs honde word toegelaat teen 'n ekstra koste van R50 per troeteldier vir die verblyf.
Gaste sal hul eie benodigdhede moet saambring om hul troeteldiere te akkommodeer.
Neem asseblief kennis dat daar 1 km 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Kruisfontein Road, Spring Valley Retreat, Valyspruit-plaas Erfdeel 4, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang