The Green Lizard Guesthouse
Kry 30% af vir verblyf voor 14 Desember 2025. Bespreekbaar tot 28 Okt 2025
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 040R728 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Green Lizard Guesthouse is in die hartjie van Nelspruit, Mpumalanga, geleë en bied groot luukse kamers omring deur welige tuine, wat privaatheid en gerieflike verblyf bied aan vakansiegangers, voëlkyk-entoesiaste en sakereisigers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 Standaard Suites, 6 Deluxe Suites en 1 Presidensiële Suite. Die kamers is gerieflik gemeubileer met óf 2 ekstra-lengte enkelbeddens, dubbelbeddens, óf 'n koninggrootte-bed. Elke suite kyk uit oor 'n ruim tuin en het asemrowende uitsigte oor die Laeveld, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die Presidensiële Suite ook 'n bad het. Gehalte linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n kluis, 'n platskerm-TV met DStv en 'n lessenaar in. Sommige van die kamers het 'n privaat balkon.
Die eiendom beskik oor welige tuine met oorvloedige voëllewe, en gaste kan 'n ete geniet by die ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel, wat ontbyt, middagete en aandete bied. Alle gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n vermaakarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink The Green Lizard Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang