Successfully reported

The Green Lizard Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Johan L
1 nag
5.0
Sep 2025

Great. Great area. This guesthouse is quality for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Skoon en baie netjies. Veilig. Ja, ons het. Die personeel het ons baie vriendelik ontvang. Die uitsig was asemrowend mooi en die kamers was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, veilig, gerieflik. Gerieflik en verwelkomend. Zethu is die vriendelike gasvrou wat selfs gehelp het om ons bagasie in- en uit te dra. Veilige vriesgeriewe is voorsien. Etes teen 'n addisionele bedrag is beskikbaar in 'n ruim eetlokaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchell P
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Home away from home. Fantastic service - nice big spacious rooms - bathroom spacious and hygienic - laundry was done - fantastic breakfast and cappuccinos - amazing curry! Paul went over and beyond; will be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Kos was fantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag
5.0
Feb 2025

Definitief weer op my lys! Pragtige tuin. Wat 'n pragtige plek! Wow! Baie goeie waarde vir geld. Goeie kliëntediens. Orige tuin en ruim kamers. Kos was beskikbaar en ek het lekker geëet. Sal absoluut weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melody H
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ongelooflik, asemrowend, pragtig, netjies, veilig en uitstekende diens. Ek het vreeslik lekker gebly. Die diens was uitstekend, ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Welcoming, friendly, clean, comfortable and safe. Well above expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda F
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik. Netjies, ruim, goeie ligging, uitstekende diens. Werklik waardeer vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 040
R 1 040 R 728
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 040
R 1 040 R 728
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 040
R 1 040 R 728
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Vanwijk Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4097ea4e76710f22d7be653e29f767616ce4eef961f5297c98014edf5ad9fe14526e80baf5c0bad81561bca926f4a08995b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R728 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 28 Vanwijk Street Mbombela 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4847542 30.980619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang