Successfully reported
+15

The Herb Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A 47, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • Vanaf R3 430 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Herb Cottage is in die pragtige groen Magoebaskloofvallei versteek. Die verblyf is in inheemse woude geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus. Daar is 'n knus houtkaggel om gaste warm te hou. Die kothuis is rolstoelvriendelik, vanaf die kothuis tot op die dek, tot by die braai en die buitestort. Daar is nie trappe nie en die badkamer het gerieflike handvatsels vir gaste se veiligheid.

Gaste in die plonspoel op die stoep ontspan. Daar is 'n toesluitparkeerplek en digitale kluis. Aangesien dit 'n produserende plaas is waar avokadopere en kruie verbou word, is daar vars produkte gedurende die seisoen beskikbaar. Daar is ook 'n glaskuns en makadamianeute wat gaste kan huis toe neem. Gaste kan tot by die rivier stap met 'n paadjie wat van die huis af lei en daar is ook ander wandelings op die plaas met 'n uitsig op die berge.

Die Woodbush-woud is op gaste se drumpel en is die tweede grootste inheemse woud in Suid-Afrika. Die Lekgalameetse Natuurreservaat is ook naby waar gaste vele meer kan sien en lekker piekniek kan hou.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nic T
Saam met lewensmaat
5.0
Will go again. Wonderful, peaceful, restful. Worth the effort to get there. Elspeth were excellent hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Dina V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike huisie, het lekker warm geslaap, en die kaggel binne was 'n wenner. Die huisie is gerieflik ingerig. Ons kon lekker vleis braai, en het die...
Sien meer
Jun 2025
Shirley P
5.0
A complete break from civilization but with all the modern comforts. The herb cottage is literally one of my most favoured places to st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel in asemrowende omgewing! Verblyf was heerlik! Lieflike omgewing, netjiese en ruim verblyf, stil en rustig met 'n riviertjie en voëls ...
Sien meer
Okt 2024
Adriaan K
Saam met lewensmaat
5.0
A truly heavenly experience. The Herb Cottage is a truly exceptional piece of paradise. The cottage was equipped with everything we nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 118

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • A 47, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • Gaste dink The Herb Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 430
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 430
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 430
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A 47, Tzaneen, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMzc1NmE2LTM3NTYtNDA0OS05NmQzLTYwZGE1MDU1MDMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 430 per nag, vir 5 mense 51 5 1 5 A 47 Tzaneen 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878970549202 30.007449388504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang