Successfully reported

The Heroldsbay #511

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ryan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing. Very nice place, fully equipped, neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige plek, heerlike ervaring – wens ons kon langer bly! Dit is 'n wonderlike spasie! Dis net ongelukkig dat ons net een aand daar oornag het. Dit is bietjie bo ons begroting gewees, maar as ek vooruit beplan, sal ek dit weer bespreek en vir meer as een aand! Die enigste probleem was dat die bad se prop nie heeltemal wou toemaak nie, maar andersins het ons die spasie en die pragtige Heroldsbaai baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fendolene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die tydjie by Haroldsbay 511 was fantasties, met 'n rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker kort wegbreek vir die skoolvakansie. Die plekkie is baie mooi ingerig met als wat mens benodig en meer. Skoon en netjies en baie veilig. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Enjoy. The time was just short for us, but we enjoyed the time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
The Heroldsbay #511
You are always welcome! Next time the stay can be longer too...

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Aangename verblyf, sal weer daar tuisgaan. Ons het die verblyf geniet. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Baie lekker. Lekker gebly en geskaap. Eenheid het alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie netjies en daar is alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
The Heroldsbay #511
Altyd welkom! Kom gerus weer...

Silvia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Heerlik gebly met die gedruis van die see in die agtergrond. Rustige verblyf en baie veilig. Eienaars baie behulpsaam. Alles is skoon en netjies. Lekkerste bed met spierwit linne, 'n ware wenner. Die see is naby genoeg; met die stel trappe af, sal aanbeveel dat jy padlangs terug. Vir die wat minder fiks is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Rooidraai Street, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA730212e54893581be2770bdc83fbb225a8be76b17b0ca19d5c70097c5b8128b5e971ca17df8b02003eb9358820c6a6d83923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 84 Rooidraai Street R404 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053195221661 22.390515386704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang