The Heroldsbay #511
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Rooidraai Street, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Heroldsbaai #511 is 'n ruim woonstel in Heroldsbaai, 'n strandoord aan die Kaap se suidkus. Hierdie woonstel is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 2 badkamers, met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daarbenewens is daar 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die leefarea. Die tweede badkamer is slegs toegerus met 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetkamertafel met stoele. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.
'n Gemeenskaplike swembad, veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Trappe wat na die strand lei, is ongeveer 50 m van die eenheid af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 84 Rooidraai Street, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink The Heroldsbay #511 het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Rooidraai Street, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang