Successfully reported
+40

The Hidden Valley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Hidden Valley is aan die oewer van die Blyderivier geleë en bied gaste 'n ontspanne wegbreek omring deur die natuur, en is versteek tussen die sitrus- en mangoplase.

Gaste het 'n keuse van 2 houthutte wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer en oor die rivier uitkyk. Die hutte is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Elke hut maak oop op 'n onderdakstoep met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n eetarea vir 2 mense. WiFi-toegang is beskikbaar.

Parkeerplek word voorsien en gaste kan van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.

The Hidden Valley bied verskeie doendinge soos swem, visvang of tubing, voetslaan en fietsry, en omring deur die natuur, sal gaste 'n verskeidenheid klein wild en voëls sien. Sebras, rooibokke, blouwildebeeste, kameelperde en ander wild kan ook opgemerk word aangesien The Hidden Valley in 'n wildernislandgoed geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janie M
Gesin met tieners
5.0
Ontspannend, stil en beeldskoon natuur. Baie wild om te sien. Baie skoon en netjiese verblyf. Frans was 'n wonderlike gasheer, goeie mense wat besorg ...
Sien meer
Aug 2025
Johann S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasiese ervaring. Ongelooflik! Sal vir seker aanbeveel.
Jul 2025
Saritha M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese rustige plek. Die blyplek is fantasties. Netjies, skoon en daar is meer as genoeg van alles. Ek sal weer en weer teruggaan.
Jun 2025
Annetjie L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Heerlike plek vir ontspan en natuur te waardeer.
Apr 2025
Sunette R
Saam met lewensmaat
5.0
Hidden Valley is beslis hemel op aarde. Ons het heerlik gebly en gerus. Dis beeldskoon daar. Die rivier wat voor die chalet vloei, skep ongelooflike r...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink The Hidden Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang