Successfully reported

The Hidden Valley

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Janie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ontspannend, stil en beeldskoon natuur. Baie wild om te sien. Baie skoon en netjiese verblyf. Frans was 'n wonderlike gasheer, goeie mense wat besorg is en omgee vir jou veiligheid. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, lekker dag vir julle en kom kuier weer

Johann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasiese ervaring. Ongelooflik! Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saritha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastiese rustige plek. Die blyplek is fantasties. Netjies, skoon en daar is meer as genoeg van alles. Ek sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Saritha. Julle is welkom.

Annetjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfek. Heerlike plek vir ontspan en natuur te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hidden Valley is beslis hemel op aarde. Ons het heerlik gebly en gerus. Dis beeldskoon daar. Die rivier wat voor die chalet vloei, skep ongelooflike rustigheid. Ons het in die rivier geswem. Was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie. Julle is altyd welkom

Melanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Hemel op aarde! The Hidden Valley is die mooiste paradys! Stukkie hemel op aarde! Dit is waarnatoe mens gaan om jou siel te "recharge". Letterlik just what the doctor ordered! Sal nie 1 ding verander nie, Oom Frans - jul sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Marianne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Klein paradys regtig die geld werd. Mooiste klein paradys in die bosveld met die rustige klank van die rivier en mooiste uitsig. Regtig 'n juweel. Kosbare eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Marianne

Annetjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wegbreuk in die natuur met 'n excellent service. Heerlike wegbreuk naweek. Diens was uitstekend en die bestuurder/eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Plekkie is baie netjies en die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie, julle is altyd welkom,

Susan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflike kuierplek vir gesinswegbreek. Ons was baie beïndruk met die verblyf by The Hidden Valley. Die hutte is stylvol en gemaklik ingerig met alles wat nodig is. Die omringende natuurskoon was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Susan. Julle is altyd welkom.

Jason S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties! Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons gaan nou die hele kamp bespreek en kinders en familie saambring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
The Hidden Valley
Dankie Jason, julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 56 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang