The Hidden Valley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Hidden Valley is op die oewer van die Blyderivier en bied 'n rustige wegbreekplek tussen sitrus- en mango-plase.
Gaste kan tussen 2 houthutte met slaapplek vir 2 tot 3 gaste en 'n uitsig oor die rivier kies. Die hutte het koningingrootte- en enkelbeddens en en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke hut bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 2 gaste. WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek is beskikbaar en gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak.
The Hidden Valley bied aktiwiteite soos swem, visvang, tjoepry, voetslaan en fietsry en gaste sal kleinwild en voëls in die natuur kan sien. Daar is sebras, impalas, blouwildebeeste, kameelperde en ander wild op die wildernislandgoed te sien.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink The Hidden Valley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R527, Farm Blyderus, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang