The Hill Boutique Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Gleneagles Lower Road, Bunkers Hill, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Hill Boutique Bed & Breakfast is in die luukse woonbuurt Bunkers Hill in Oos-Londen geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na óf 'n korporatiewe óf ontspanningsverblyf.
Verblyf by The Hill Boutique Bed & Breakfast bestaan uit 12 individueel versierde suites en 5 tweeslaapkamer-gesinssuites met 'n klein kombuisie. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed, óf 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en elke kamer het 'n en suite-stort.
Die kamers het WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het elke suite 'n privaat ingang. Ontbyt word in die eetarea bedien, waar ander heerlike maaltye gereël kan word.
Die gastehuis bied ook 'n sosiale sitkamer met 'n kroeg, 'n plonspoel, 'n boma met braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af. Die gastehuis kan ook groepbesprekings soos sportklubs of skole op toer akkommodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Que Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Gleneagles Lower Road, Bunkers Hill, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hill Boutique Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 43 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Gleneagles Lower Road, Bunkers Hill, East London, 5241, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang