The Holliday Pad
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Mintos Ledge Road, Lower Robberg, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Holliday Pad is 'n stil en bekoorlike selfsorgkothuis in 'n rustige tuin in Laer Robberg, Plettenbergbaai. Die kothuisdek het 'n uitsig op die majestueuse Tsitsikammaberge en oor die see tot by Robberg. Daar is 'n lieflike wandelpaadjie en 'n stel trappe lei jou deur die rustige tuin met volop voëllewe na dié stil, bekoorlike kothuisie lei.
Die kothuis het sy eie ingang en is ver van die hoofhuis af. Daar is slaapplek vir 2 gaste en die huis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n elektriese tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste.
Daar is 'n skemerkelkiedek met pragtige uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Verena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Mintos Ledge Road, Lower Robberg, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Holliday Pad het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Mintos Ledge Road, Lower Robberg, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang