Successfully reported
+46

HonneHokke Resort

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfin Street, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

HonneHokke Resort is 'n bekende instansie in Hondeklipbaai in die Namakwa-distrik van die Noord-Kaap provinsie. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Die Honnehokke-oord bied jou 'n regte Namaqua Weskus-ervaring.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat geskik is om tot 22 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is volledig toegerus en het gemaklike beddens, privaat badkamers en braai-areas.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike sitarea met 'n ongelisensieerde kroeg en 'n TV met DStv in. Gaste word aangemoedig om hul eie drankies saam te bring. Die vermaakarea het tafeltennis, tafelvoetbal, 'n swembad en 'n pooltafel. WiFi is beskikbaar by die eiendom.

Vir diegene wat 'n meer rustieke ervaring verkies, is een kampplek met privaat ablusies ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, snorkel en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Robert John V
Saam met lewensmaat
5.0
See above. Beautiful location. Accommodation clean, neat, spacious and comfortable. All the required facilities. Central to all ameniti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marguerite R
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Attie is 'n ster! Hy het gesorg dat ons plek gerieflik en skoon is. Dis presies wat ons nodig gehad het met alles wat nodig was om die...
Sien meer
Aug 2025
Annelize B
5.0
Heerlik! Heerlik gebly, my ouers is beide afgetree en beide het gesê hulle sal weer daar bespreek. Baie dankie! Gasheer, vrou en hondekinders is vrien...
Sien meer
Aug 2025
Wessel S
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike wegbreek plek wat baie goed toegerus is. Was ons tweede keer hier. Beslis die moeite werd. Swembad was lekker in die warm weer en die plekk...
Sien meer
Jan 2025
Dear B
5.0
Spacious room at a great price. Wonderful place with everything you need—pool, pool table, foosball, bar, table tennis, and more. Plent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dolfin Street, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink HonneHokke Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfin Street, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALD9dxjEcr7awMnreGWa4uLV6Oa7UcvkoiVUBj45byiucbkgJek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 Dolfin Street Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.31757583029 17.279962241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang