The House at Glengariff
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff Farm, Pevensey, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 160 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
The House at Glengariff is 'n selfsorg, rustieke dog bekoorlike huis, geleë in oop plaasgrond met skouspelagtige uitsigte. Dit is op 'n werkende bees-, skaap- en mielieplaas in die Suidelike Drakensberge geleë.
Die huis is 'n ideale rustige toevlugsoord vir 'n groep van 10 persone, en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer; 4 van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 'n ruim leef- en eetarea, elkeen met 'n kaggel.
Die TV-sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en maak oop op 'n groot stoep waar gaste 'n heerlike ontbyt kan geniet en die uitsigte kan geniet. Die goed toegeruste, oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye in te kook. Die huis bied sekuriteit, parkeerplek, en die eiendom is omhein sodat dit veilig is vir kinders om te speel en jou goedgemanierde honde om in te speel.
The House at Glengariff is omring deur pragtig aangelegde tuine, en gaste kan 'n verskeidenheid flora, fauna en plaasdiere ontdek. Die eiendom is ook 'n paradys vir voëlkykers; jy kan dikwels die geroep van die Visarend hoor en die verskeidenheid wilde voëls en watervoëls sien.
Vir die gaste wat verkies om in te vlieg, is 'n landingstrook op die plaas geleë, wat gaste saam met die gasheer kan voor aankoms.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Glengariff Farm, Pevensey, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The House at Glengariff het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff Farm, Pevensey, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang