The House at Glengariff
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff Farm, Pevensey, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 160 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
The House at Glengariff is 'n ongekunstelde, tog bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas met 'n uitstekende uitsig. Dit is op 'n bees-, skaap- en mielieplaas in die Suidelike Drakensberge geleë.
Die huis is 'n ideale rustige wegbreekplek vir 'n groep van 10 persone en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, 4 van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n ruim leefarea en eetarea, elkeen met 'n kaggel.
Die TV-sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n groot stoep waar gaste 'n heerlike ontbyt kan geniet en die uitsig kan waardeer. Die goed toegeruste oopplan-kombuis het die nodige toebehore om maaltye in te kook. Die huis het sekuriteit, parkeerplek en is omhein, so die kinders en troeteldiere kan lekker rondhardloop.
The House at Glengariff is deur pragtig onderhoude tuine omring en gaste kan hulle oë oophou vir 'n hele klomp flora, fauna en plaasdiere. Die perseel is 'n voëlkykersparadys, met verskeie wilde voëls, watervoëls, en as jy jou ore oophou, hoor jy dalk die geroep van die visarend.
Diegene wat graag hierheen wil vlieg kan van die landingstrook op die plaas gebruik maak indien dit vooraf met die gasheer gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Glengariff Farm, Pevensey, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The House at Glengariff het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff Farm, Pevensey, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang