Successfully reported
+31

The House Quarters

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Kenton Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Kenton-on-Sea, bied The House Quarters lieflike eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied 'n keuse van 7 luukse en suite-eenhede wat oor die Kariega-rivier uitkyk. Die Penthouse en Manorhouse is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die ander eenhede slegs 'n koningingrootte-bed het. Alle eenhede het en suite-badkamers.

Al die eenhede het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n eetarea. 'n TV met DStv, sowel as WiFi-toegang, is in elke eenheid beskikbaar, en elke eenheid maak oop na 'n patio.

'n Volledige ontbyt met koffie word bedien in die House Kitchen-restaurant langsaan.

The House Quarters is slegs 1 km van die strand af, en verskeie winkels, vulstasies, OTM's, 'n apteek en dokterskamers is naby geleë. Gaste kan die verskeie natuurreservate besoek, op rivierbootritte gaan, op die strand ontspan en walviskyk doen.

Parkeerplek is beskikbaar langs die straat voor die gastehuis, sowel as op die grondvloer aan die kant van die eiendom vir gaste. Die hele openbare parkeerarea word gemonitor deur sekuriteitskameras wat deur die plaaslike sekuriteitsmaatskappy, Hi-Tec, geïnstalleer is. Hulle doen ook 24-uur patrollies in die hoofstraat en omliggende woongebiede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Janda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 44 Kenton Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink The House Quarters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 955
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 955
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Kenton Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNGM3NDg2LTQ5ODktNGYwMC1hMTZkLWQwMGQ4Mzg0M2ZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 44 Kenton Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.681356347258 26.67488588745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang