Successfully reported
+65

The Hyacinth @ Arbour Nature Estate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Hyacinth Lane, Arbour Nature Estate, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Hyacinth @ Arbour Nature Estate is 'n pragtige selfsorghuis in 'n veilige landgoed in George. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek om ten volle te geniet van alles wat die Tuinroete bied.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea beskik oor 'n eetarea met 'n kaggel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit in Fancourt Gholflandgoed, Redberry Farm en die Garden Route Botaniese Tuin. George Lughawe is ongeveer 10 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ligging

  • 15 Hyacinth Lane, Arbour Nature Estate, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Hyacinth Lane, Arbour Nature Estate, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6a1a9c15d737c413f922896fff6fa158a333d93da523d10994d3283c5378ebc64d129e48c70cfa31f0cc1f37eb43379dc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 15 Hyacinth Lane Arbour Nature Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951194 22.425114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang