The Jackal Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Jackal Guesthouse bied gaste lieflike kamers in die middel van Aliwal-Noord, en is binne 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en skole geleë.
Die gastehuis bied 9 kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers.
TV's met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Gaste kan die minerale warmwaterbronne, die verskeie historiese geboue in die dorp besoek, soos die Kerkplein-museum, die Tuin van Herinnering, wat 'n Britse blokhuis insluit, en die Buffelspruit-natuurreservaat waar gaste buffels, wildsbokke en pragtige natuurskoon kan besigtig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink The Jackal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang