Successfully reported
+29

The Jackal Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Jackal Gastehuis bestaan uit lieflike kamers in die middel van Aliwal Noord en is net 1 km vanaf talle winkels, restaurante en skole.

Dié gastehuis het 9 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie kamers het almal lugversorging, 'n koningingrootte-bed asook en suite-badkamers.

Die TV's het sekere DStv-kanale en daar is WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Gaste kan gerus die mineraal-warmwaterbronne besoek, asook verskeie historiese geboue soos die Kerkplein-museum, die Herdenkingstuin wat die Britse blokhuis insluit en Buffelspoort Natuurreservaat waar gaste buffels, wildsbokke en die pragtige natuurskoon kan bewonder.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anne D
Saam met vriende
5.0
Die Jackal guesthouse het ons verwagtinge oortref, ons kan heelhartig aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, die Jackal guesthouse was puik, skoon en n...
Sien meer
Jun 2025
Lesedi M
Saam met vriende
5.0
I had a wonderful stay. The cleanliness was top notch. The staff was helpful. I had a wonderful stay. The cleanliness was top notch. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jillian G
Saam met lewensmaat
5.0
Bederf!! Vriendelik! Skoon!!! Wat 'n verassing!!!! Vriendelike intvangs, ruim kamer met spierwit beddegoed, bed wat heerlik slaap, netjiese skoon badk...
Sien meer
Mrt 2025
Marius S
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf en ontbyt beslis die moeite werd. Baie netjies en skoon.
Mrt 2025
Bevan & Erica G
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant and relaxing. It was fabulous and the staff were very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Jackal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9195b1ac403942e00e6c6c18955dc8106cb9d2e7720b17c218efef115a660f18f7fd11b6ffb542c08d643e8e53de82011059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Levy Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.696151846651 26.709960235585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang