Successfully reported
+53

The John Bauer Pottery Studio

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Greenwood Road, Harfield Village, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in 'n stil buurt in Kaapstad, word hierdie gastehuis bestuur deur Gail Brown en besit deur die keramiekkunstenaar John Bauer. Dit bied verblyf geskik vir beide vakansie- en sakereisigers.

Elke individueel ingerigte kamer beskik oor handgemaakte porselein teëls, oorspronklike kunswerke, 'n lessenaar en self-incheck toegang. Gaste deel 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis en eetkamer met uitsig oor die tuin en pottebakkery ateljee.

Die eiendom sluit 'n gaste patio met tafels en stoele in. Openbare vervoer is binne twee blokke toeganklik, en Cavendish Square, Claremont se mediese suites en verskeie restaurante is naby.

Plaaslike besienswaardighede binne 20 kilometer sluit in Tafelberg, Kirstenbosch Tuine, die V&A Waterfront, en kusgebiede soos Muizenberg, Kalkbaai en Simonstad. Pottebakkerswerkswinkels en langtermyn keramiek kuns residensies is beskikbaar met vooraf reëling.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Kim R
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Great, but unfortunately sound travels, so it was a little noisy early in the morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Innes R Steenekamp Attorneys S
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. I loved my stay, Gail was so helpful and showed me John Bauer's art collection, which I really appreciated. It was an absolu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jacques T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! It was a relaxing, homely feel and Gail and John were wonderful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Martelle S
5.0
Gerieflik. Lekker ja, net die trappies by die kamerdeur ongerieflik vir ouer mense. Miskien 'n aanbeveling bysit en beligting in die voortuin.
Jun 2025
Heidi L
Besigheidsreis
5.0
Gepas vir sakereis. Ons personeel sê dit was skoon en netjies.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 35 Greenwood Road, Harfield Village, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The John Bauer Pottery Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Greenwood Road, Harfield Village, Claremont, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA948d8f1e189dbbc16772c45d184328374c4b9369447d9c767e4adce3de9befd9ee8b000321ff5e03d08a6ec72f894cf55dd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 35 Greenwood Road Harfield Village 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.985815 18.471253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang