Successfully reported

The Lazy Lamb Guest Suites

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Henriette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Lieflike plek en wonderlike gasvrou. Ons span het baie lekker gebly by Lazy Lamb. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Alles is perfek. Vriendelik ontvang. Die kamers is ruim, skoon en alles is perfek. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie, julle is wonderlik, greet en mooi dag.

Wynand B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

At home away from home. Good to stay in very nice and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie dankie, ons waardeer, jy was ook spesiaal.

Molene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Smaakvol gemeubileerde en gerieflike kamers. Des en Alida het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie baie dankie super gaste!

Elize S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Goeie ligging. Dis 'n baie gerieflike gastehuis. Ek sal net aanbeveel dat daar 'n dik kombers beskikbaar moet wees - ek het baie koud gekry. Die selfoon ontvangs is baie swak, met geen WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Jammer omdat jy koud gekry het. Ek was ongelukkig in vir operasie en daar was binne in die kas 'n ekstra dik duvet. My man het seker nie melding gemaak van dit. Jammer oor dit regtig. Daar is gewoonlik ekstra komberse en duvets in die kas. Vergewe asb.. Dankie vir jou eerlikheid, so verbeter 'n mens maar. Om 'n vrou se taak oor te neem en sy word geopereer en manlief staan in, moet hy kop hou. As jy weer kom, sal ons vergoed met 'n bederf! Alida.

Veronica C
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2025

Skoon, netjies en vriendelik is hoe ek Lazy Lamb sal beskryf. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Katia K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld. Alida en Des het ons so welkom en tuis laat voel. Hulle plek is uiters netjies - soveel aandag aan detail. Lieflike beddens met pragtige beddegoed. Heerlike, luukse handdoeke. Waarde vir geld en ideaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Baie baie dankie, jul is dierbaar. Ons sal bly verbeter vir ons gaste. Groete en vrede.

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Net wat ek gesoek het. Baie rustig. Wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Dankie en sien uit na jou volgende besoek. Jy gaan nog hoogtes bereik in gholf.

Renette B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Netjies. Baie oulik en netjiese plekkies, mense is baie vriendelik. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Peaceful, comfortable, great service. This hidden gem with its super hosts has been a wonderful experience for my partner and I. Alida thought of our every need and extras, before even asking for it. Des is such a pleasure to converse with and makes you feel safe and at home. Great place with wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ALIDA
The Lazy Lamb Guest Suites
Thanks my beautiful guests what a pleasure to have you hear. All the blessings what you need. Wow thanks for this. Live, Alida the Lazy lamb waiting for next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ALIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Klip River Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac96da9aa3d79f58f8e0a6d9ba411ff92e7e518f5513d63852e3cfcd7e26946fb7b1cbb09c46af7ae78b3c90e816facb6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 8 Klip River Drive Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6533833 27.9608474
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang