Successfully reported
+38

The Lemon and Olive Tree Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Murchison Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lemon and Olive Tree Cottages is knus tuinkothuise op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Lemon Tree Cottage het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die eenheid het 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Olive Tree-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra bed vir kinders. Die badkamer het 'n stort.

Gaste kan in die tuin of op hulle eie stoep ontspan. Daar is braaigeriewe. Lemon and Olive Tree Cottages is naby plaaslike winkels en restaurante sowel as die Ceres Gholfklub. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heinrich D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike verblyf in Ceres. Ons het ongelooflik lekker by The Lemon and Olive Tree Cottages gebly, alles was perfek.
Okt 2025
Quentin B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Baie gerieflik, sal definitief weer daar oorbly en ook aanbeveel.
Okt 2025
Dina - Marie P
5.0
Pragtige, gerieflike plek. Heerlik en gerieflik. Als wat 'n mens benodig. Heerlike beskuit, vars melk, filterkoffie.
Sep 2025
Christina M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, netjies en skoon. Sien sterre.
Sep 2025
Tobie N
Besigheidsreis
5.0
Tevrede, sal weer terugkeer. Korrek, ek het 'n goeie verblyfservaring gehad.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 23 Murchison Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lemon and Olive Tree Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Murchison Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA867f75fc17ce9f80bbbadb9bff56b33393f8e06c2116b76671327e63303c6f50051f065935508bcecdfcd0c67f2a69c37605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 23 Murchison Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.373417427916 19.305689050958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang