Successfully reported

The Lemon and Olive Tree Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Quentin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties! Baie gerieflik, sal definitief weer daar oorbly en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Pragtige, gerieflike plek. Heerlik en gerieflik. Als wat 'n mens benodig. Heerlike beskuit, vars melk, filterkoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, netjies en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Tevrede, sal weer terugkeer. Korrek, ek het 'n goeie verblyfservaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanah D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm and cosy in the very cold winter weather. Warm, snug and cosy. My parents loved the overnight stay and felt very safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Luukse, waarde vir geld eenheid. Baie mooi, netjies en skoon, goed toegeruste eenheid. Het so lekker geslaap en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pleasant, thank you. Quite enjoyable. However, an unforeseen municipal water supply disruption, which was sorted within 24 hrs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sterna M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtig en gerieflik. Olive Tree is baie mooi en modern ingerig met alles wat ons nodig gehad het vir 'n langnaweek in Ceres. Een kamer met 2 dubbelbedden. Daar's 'n koffiemasjien wat met pods werk, so onthou om in te pak. Spar is net om die draai. Ons het heerlike beskuit en 'n welkom-sjokolade gekry. Ook al die belangrikste goed soos koffie, suiker, tee, sout, peper, skottelgoedseep, shower gel, shampoo en conditioner. Ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Dit was. Baie, baie lekker gebly. Die Cottage is pragtig ingerig. Baie modern. Het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly. Beveel dit 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Gerieflike, mooi, moderne en veilige verblyf in Ceres. Het oornag baie geniet, en die beddens was so gerieflik, ons het baie lekker geslaap. Die kombuis en leefarea is super prakties en pragtig, en natuurlik die slaapkamer ook. Die stort is weelderig en ekstra gemaklik en die badkamer is pragtig. Alles mooi skoon, nuut, en netjies asook modern en prakties. Die stilte en rustigheid was ongelooflik lekker. Die diens was puik, baie dankie vir ons spesiale versoeke wat aandag ontvang het, dit word opreg waardeer. Alles perfek, ons kon nie vir meer vra nie, maar ons gee 4 uit 5 vir kliëntediens, omrede mens graag persoonlik verwelkom wou word of wou gegroet word. Baie dankie vir die heerlike beskuit en koffie, baie lekker melk, dit is so bedagsaam. Ons sal beslis weer julle besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Murchison Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA867f75fc17ce9f80bbbadb9bff56b33393f8e06c2116b76671327e63303c6f50051f065935508bcecdfcd0c67f2a69c37605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 23 Murchison Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.373417427916 19.305689050958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang